Maria se Tafel

Dates: 03 Dec 2026 to 06 Dec 2026

Venue: Lewende Woord Centurion, 213 Adam Tas Street, Clubview, Centurion, 0157

Organiser: Lewende Woord Centurion

Maria se Tafel is ’n oorspronklike produksie by Lewende Woord Centurion wat die verhaal van Jesus vanuit die perspektief van Sy familie vertel. ’n Verhaal oor Jesus se gesin, hulle ervarings, vrae en die besondere pad wat hulle saam met Hom gestap het.

Event management by Kompdesk, dance competition and showcase software.